Friday, October 5, 2007

Vicki

My pagtige dogter is gebore in Maart van die jaar, sy is nou al 6maande oud en word net al hoe pragtiger by die dag.